Sunday, June 6, 2010

Hoe verander skuldberading my finansiele posisie

Hoe verander skuldberading my finansiele posisie?
Baie kliente se eerste vraag aan Hulp met skuld, skuldberaders is die volgende:
“Hoe lank neem die proses, want die bank hou nie op om ons te bel nie”
Die antwoord is maklik: Volgens die Wet moet die proses van skuldberading binne 60 dea afgehandel wees. Om dinge maklikker te maak, van die dag van die aansoek om skuldberading en skuldhersiening gebring is, tot by die toestaan van die hofbevel – 60 dae.
Meeste kliente raak dan bekommerd en se hulle het nie so lank om seker te wees dat kredireure nie verdere stappe teen hulle gaan neem nie. MOENIE bekommer nie. As verbruikers vandag om skuldberading aansoek doen, is hulle volgens die wet onder skuldberading en skuldhersiening. Die 60 dae prose swat die Wet daarstel is net on formaliteite aft e handel. Die formaliteite het niks met die verbruiker se status te doen nie.

As u dus regsaksie in die gesig staar, die gevaar loop dat u voertuig of eiendom deur die bank teruggeneem gaan word, ontspan, u kan om skuldberading en skuldhersiening aansoek doen en van vandag af nog u bates beskerm en seker maak dat daar geen verdure regsaksie teen u ingestel word nie.

Skuldberading en skuldhersiening is vinnig, goedkoop en dit werk.

No comments:

Post a Comment