Friday, April 23, 2010

Ons nuwe maklikker webtuiste

Ons het sopas ons splinter nuwe webtuiste bekend gestel. Gaan kyk gerus by http://www.hulpmetskuld.co.za en kry vandag die nodige inligting om aansoek te doen vie skuldberading en skuldhersiening in Suid Afrika.

Ons sal u ook help om u bates te beskerm teen skuldeisers. Ons sal verseker dat skuldeisers nie beslag le op u voertuie asook eiendomme nie. Voorkom bankterugnames by www.hulpmetskuld.co.za

Tuesday, April 20, 2010

Landswye diens

www.hulpmetskuld.co.za bied aan alle suid afrikaners die geleentheid om inligting aangaande skuldberading te ontvang.

Omdat daar nie nodig is vir persoonlikke konsultasies nie, sal u in die gemak van u eie huis kan besluit of skuldhersiening die regte opsie is vir u.

Ons elektroniese mediums verseker dat alle aansoeke met die hoogste graad van etiek hanteer word. Verder gebruik ons sagteware wat deur die NCR goedgekeur is om te verseker dat u die beste verlaagde premies kan betaal.

Besoek gerus ons webwerf www.hulpmetskuld.co.za vir alle inligting rakende skuldberading in Suid Afrika.


Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you!

Sunday, April 18, 2010

Batebeskerming

Deur aansoek te doen vir skuldberading sal alle regsaksie verhoed en moontlik gekanselleer word. Dit bring mee dat kliente nie die risiko het dat skuldeisers kan beslag le op bates soos voertuie, huise en losbates nie.

Besoek gerus ons webswerf by www.hulpmetskuld.co.za vir meer inligting oor skuldberading in Suid Afrika.
Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you!

Friday, April 16, 2010

Ons soek agente landwyd

www.hulpmetskuld.co.za soek agente landswyd om kliente in hulle omgewing te werf en te konsulteer. Geen formele akademiese opleiding of ondervinding is nodig nie en ons sal alle opleiding en toegewyde ondersteuning bied.

Agente sal tot R20 000 per maand kan verdien indien hulle net 1 klient per dag sien. Omdat skuld n landswye probleem vir so baie Suid Afrikaners is, is daar geen beperking ten opsigte van die area waar u woon of werk nie.

Vereistes is n selfoon, toegang tot die internet en faks, asook die motivering en ambisie om selfstandig en onafhanklik te kan werk

Stuur gerus n epos aan info@hulpmetskuld.co.za en doen navraag oor die agentskappe.

Groete.
Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you!

Afikaanse diens

www.hulpmetskuld.co.za bied aan afrikaners in hulle taal diens en gratis advies oor skuldberading, skuldhersiening asook hulp met voorkoming van bankterugnames van voertuie en ander losbates asook die stop van balju veilings.
Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you!

Thursday, April 15, 2010

www.hulpmetskuld.co.za

Sms DC en u naam na 33909 en ons kontak u graag.
Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you!

Ons webwerf

Besoek gerus www.hulpmetskuld.co.za en www.twitter.com/hulpmetskuld vir meer inligting oor skuldberading in Suid Afrika.
Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you!

Skuldberading is goedkoop en dit werk

Skuldberading in Suid Afrika is n goedkoop en eenvoudige proses wat deur die NCR gereguleer word.

Hierdie streng organisasie versker dat alle geregistreerde skuldberaders inderdaat geregistreer is en volgens die voorwaardes en bepalings van die NCR asook die Nasionale Kredietwet handel.

www.hulpmetskuld.co.za
www.twitter.com/hulpmetskuld

Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you!

Twitter

U kan ons ook op Twitter volg.
www.twitter.com/hulpmetskuld

www.hulpmetskuld.co.za

Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you!

Skuldberading vs regsaksie

Wanneer u agterstallig is met u maandelikse paaiemente sal skuldeisers nie huiwer om u rekening te oorhandig aan invorderaars en prokureurs wat u sal forseer om u totale skuld eenmalig te betaal. Die implikasies is verrykend maar die belangrikste hiervan is seker n swak kredietrekord. N swak kredietrekord sal u belemmer om enige verdere krediet te bekom.

Om te verseker dat die betrokke skuldeieser ten volle betaal word sal daar waarskynlik op u bates beslag gele word. Die bates sal verwyder en op eksekusie veiling verkoop word.

Om te verseker dat daar geen regsaksie of verdere invordering is nie, kan verbruikers aansoek doen om skuldberading/debt counselling. Dit verseker dat maandelikse verpligtinge verminder word om sodoende te verseker alle skuld is bekostigbaar en word betaal. Verder is alle bates ook veilig teen beslaglegging.

Besoek gerus www.hulpmetskuld.co.za of stuur n sms DC en u naam na 33903 en ons kontak u graag.

www.hulpmetskuld.co.za
Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you!

Wednesday, April 14, 2010

Skuldberading

www.hulpmetskuld.co.za bied aan alle suid afrikaners gratis advies oor skuldberading asook batebeskerming as gevolg van regsaksie.

Sou u nie u maandelikse verpligtinge kan bybring nie kan ons u paaiemente verlaag tot n bedrag wat u kan bekostig.

As u die krisis van bankterugnames en balju veilings in die gesig staan kan ons u help om al u bates te behou.

Besoek gerus ons webwerf of stuur n sms met die woord DC en u naam na 33903 en ons kontak u graag.

www.hulpmetskuld.co.za
Skuldberaders in suid afrika


Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you!