Omdat daar nie nodig is vir persoonlikke konsultasies nie, sal u in die gemak van u eie huis kan besluit of skuldhersiening die regte opsie is vir u.
Ons elektroniese mediums verseker dat alle aansoeke met die hoogste graad van etiek hanteer word. Verder gebruik ons sagteware wat deur die NCR goedgekeur is om te verseker dat u die beste verlaagde premies kan betaal.
Besoek gerus ons webwerf www.hulpmetskuld.co.za vir alle inligting rakende skuldberading in Suid Afrika.
Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you!
No comments:
Post a Comment