Friday, April 16, 2010

Ons soek agente landwyd

www.hulpmetskuld.co.za soek agente landswyd om kliente in hulle omgewing te werf en te konsulteer. Geen formele akademiese opleiding of ondervinding is nodig nie en ons sal alle opleiding en toegewyde ondersteuning bied.

Agente sal tot R20 000 per maand kan verdien indien hulle net 1 klient per dag sien. Omdat skuld n landswye probleem vir so baie Suid Afrikaners is, is daar geen beperking ten opsigte van die area waar u woon of werk nie.

Vereistes is n selfoon, toegang tot die internet en faks, asook die motivering en ambisie om selfstandig en onafhanklik te kan werk

Stuur gerus n epos aan info@hulpmetskuld.co.za en doen navraag oor die agentskappe.

Groete.
Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you!

No comments:

Post a Comment