Thursday, April 15, 2010

Skuldberading is goedkoop en dit werk

Skuldberading in Suid Afrika is n goedkoop en eenvoudige proses wat deur die NCR gereguleer word.

Hierdie streng organisasie versker dat alle geregistreerde skuldberaders inderdaat geregistreer is en volgens die voorwaardes en bepalings van die NCR asook die Nasionale Kredietwet handel.

www.hulpmetskuld.co.za
www.twitter.com/hulpmetskuld

Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you!

No comments:

Post a Comment